Testimonials

Voëlklip, Hermanus

Ek ken die kyk in vriende en familie se oë as hulle verneem dat jy van plan is om ”te bou” of “bietjie aan die huis by die see te laat werk.” Dis ‘n kyk van stomme verbasing en onuitspreeklike simpatie. Om sulke dinge te doen is klaar moeilik, maar “by die see” vêr van jou basis af is dit doodgewoon nag! Totdat die geluk jou tref as iemand jou voorstel aan Marius Voigt van The Works, jy sy prysopgawe aanvaar en Marius en sy span een oggend aanmeld.

Ek het binne ‘n paar dae die grootste respek en bewondering vir Marius en sy span ontwikkel; indrukke wat oor weke net versterk en bevestig is. Sy aanslag is hoogs proffesioneel , sy koördinering en bestuur van die projek baie effektief en ook gerusstellend.

Sy vakmanne leer by hom om jou eiendom en alles wat daar gevind kan word te respekteer en op te pas. Hulle verstaan die sentiment wat deel is van ‘n familievakansieplek. Marius het daarin geslaag om ‘n span saam te stel wat netjies en vinnig werk; elkeen weet presies wat van hom verwag word en is trots op die bydrae wat hy kan lewer. Uitstekende vakmanne.

Die versekering dat alles in goeie hande is en opgepas sou word het meegebring dat ek die projek grootendeels in sy goeie hande kon laat. Die gemoedsrus was ‘n bonus wat geld nie kon betaal nie.

Marius Voigt ken elke deel van sy bedryf en gebruik net die beste subkontrakteurs wanneer nodig. Hy let op verskuilde probleme en het die agtergrond en kennis om die beste oplossings aan te bied.

Ek kan hom met die grootste vrymoedigheid sonder voorbehoud aanbeveel by enigeen wat die geleentheid kry om van sy dienste gebruik te maak. Ek sal graag enige navraag oor my indrukke van The Works en die eienaar beantwoord.

Johan Slabbert
021 851 0324/082 577 6923

Hemel en Aarde

We recently returned to our home in South Africa and found that it was in desperate need of re-painting both inside and out. A referral from our neighbor brought us to The Works, a painting company owned by Marius Voigt. When I contacted him for a quote he was prompt, friendly and professional. As always, I secured a second quote and found The Works to be competitive. The contract was clear and when adjustments or additions were made, they were well received and fairly priced. The work started on time and the team, led by Thomas, was thorough and very professional. The job was regularly monitored and was completed in a timely manner. I would recommend The Works without hesitation and thank Marius and his staff for a great job.

Brian Crawford
Hemel-en-Aarde Estate, Hermanus

Savannah Cafe

Hi Maruis

I would like to thank you and your team for the project you finished at our home last week.

I would like to point to you what made it special for us:

1. You were relaiable and on time with the complete project.
2. The quality of the work inside and outside was very good.
3. The house was handed back to us clean and neat.
4. Your team was very neat and clean in the white uniforms, and very trustworthy.
5. We did not at any stage of the project feel unsafe or unprotected
6. I think that your business adds value, and I will recommend you to all !!

Kind regards

Rayno & Celia Rabie
Savannah Cafe, Hermanus

Tallisman

Over the past three years I made use of the services of The Works (Previously Paintworks) on various projects. The projects included both renovation and new buildings. The quality of work by The Works is of the highest standard. More important to me however, is the professional way in which the work is integrated and coordinated with interfacing contractors. Mr. Marius Voigt is a man of integrity who focuses on delivering a quality service in a friendly, personalised yet professional manner. Resolving snags
is never an issue to him.

Braam Kok
Tallisman Hermanus